Bring dit aan die Lig

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 3:21 Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.” Wanneer ons iets het om weg te steek, behels dit gewoonlik sonde. Nie altyd nie, maar die meeste kere. As jy iets het wat jy vir mense wil wegsteek, dan is die belangrikste vraag wat jy jouself moet afvra: "Hoekom wil ek dit wegsteek?" Gister het ons gekyk na die verdagte transaksies waarby mense betrokke raak. Hulle haat...