Bo Alle Verwagtinge
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Korintiërs 2:9,12 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet..” … Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het. Vind jy dat jy soms rondskarrel om al die dinge op jou daaglikse lysie van take te doen? En dan eendag ontdek jy, dat dít ...