Bitter Kruie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Eksodus 12:8 Nog dieselfde nag moet julle die vleis eet. Julle moet dit gebraai eet, saam met ongesuurde brood en bitter kruie. Hierdie hele idee van "sonde", nou ja, dit is nie ‘n besonder gewilde onderwerp in vandag se tyd nie, nè? En tog weet ek en jy albei dat wanneer ons iets verkeerd doen, dit gevolge het. Dit laat so 'n bitter smaak in jou mond. Ja, sonde het bittere gevolge, maak nie saak hoe aanloklik die versoeking aanvanklik gelyk het nie. Ons kan nie oor Paasfees p...