Bewys Genade
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jakobus 2:13 Sorg dus dat jou woorde en dade wys dat jy iemand is wat weet dat jy beoordeel gaan word deur die wet wat vrymaak, die wet van liefde. Wie sonder ontferming optree, sal sonder ontferming geoordeel word. God se ontferming is sterker as sy oordeel. (NLV) Daar is 'n hele paar ongemaklike sake wat die Bybel aanspreek. Skrifgedeeltes waarvan ons liewer wil weg blaai en ignoreer. Versies wat ons ‘n bietjie ongemaklik laat voel, versies wat aanstoot gee. Vandag gaan ons ...