Besluit
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textRomeine 6:22 Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in diens van God gestel en die vrug daarvan is dat julle geheilig word, en die uiteinde is die ewige lewe.Kom ons kyk, as jy vandag moet sê, op 'n skaal van nul tot tien, hoe naby aan God voel jy? Tien is 'n ryk, intieme verhouding met Jesus. Nul is ... dit is 'n miljoen kilometer ver. Dink nou - hoe naby voel jy regtig nou aan Hom? Daar is soveel mense, wat jare gelede 'n wonderlike verhouding met Jesus geha...