Bemoedig Mekaar
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Efesiërs 5: 18 b,19,20 Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV) Het jy al op ‘n dag terneergedruk gevoel, en toe kom daar iemand na jou toe met 'n eenvoudige woordjie van bemoediging en net daar het jou dag dalk selfs jou lewe, verander? Kom ons stop ne...