Beloftes Gewaarborg
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 138:2,3 Ek wil u Naam loof op grond van u liefde en trou, want U het u Naam en u woord bo alle dinge verheerlik. Wanneer ek roep, antwoord U my; U bemoedig my en gee my krag. (NLV) Sê my: kan jy die beloftes van God vertrou? Ek bedoel, regtig? As jy na jou lewe kyk, na al die dinge wat met jou gebeur het, was die beloftes van God waar, of lê dit vir jou op ‘n skaal van tussen 'n bietjie wankelrig en suiwer fiksie? Ja, ek weet, wanneer dit broekskeur gaan, is dit ...