Beide Genade en Waarheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 1:14,16,17 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.... Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Ek bekommer my oor politiese groeperinge onder Christene. Nie omdat ek nie my eie sienings het nie, maar omdat dit my seermaak om te sien hoe Ch...