Begeer die Goeie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textAmos 5:14 Probeer goed doen, nie verkeerd nie, dat julle kan lewe! Dan sal die Here die almagtige God so by julle wees soos julle sê dat Hy is.Ons leef vandag in 'n wêreld gehul in boosheid. En weet jy, die versoeking, vir my en vir jou, is so groot om kwaad met kwaad te vergeld.Ek of jy sal sekerlik nooit kwaad met kwaad vergeld nie. Ons sal beslis nooit na dieselfde vlak neerdaal as daardie verskriklike mense wat losbandigheid en verleiding, leuens en sedeloosheid, haat en his...