As Jy My Reistas Kon Sien!
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textGalasiërs 6:17 Niemand moet dit vir my verder moeilik maak nie, want ek dra al klaar die littekens van Jesus aan my liggaam.Daar is seker nie een van ons wat nie letsels saamdra van dinge wat ons in die verlede deurgemaak het nie. Dit is net hoe die lewe is. Waarom is so baie mense skaam oor hul letsels?Gedurende die afgelope agtien maande het my goed-gebruikte, baie geliefde tas die meeste van die tyd in die onderkant van my klerekas gestaan. Uiteraard is daar met die hele COVI...