As Hulle Hulself Net Wou Gedra

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle neem nie in ag wat die impak van wat hulle sê of doen, op ander mense gaan wees nie. Hoeveel beter sou hierdie wêreld nie gewees het as hull...