Aanvaar Jesus as Here

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 16:24 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg,Daar is twee verskillende maniere om in Jesus te glo. Die mees algemene een, is bloot om met jou verstand in Hom te glo. Die minder populêre manier, is om Hom met jou lewe te vertrou. Op watter manier glo jy?Ek was voorheen ‘n baie voorskriftelike ou - ‘n 'my way or the highway' soort man.Gevolglik was dit vir my 'n groot besluit om my lewe aan God oo...