Aantreklike Mense
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text1 Samuel 16:7 Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.”Skoonheid is subjektief. Hm. Ons idee van wie mooi is en wie nie, verskil van kultuur tot kultuur en dit het met die verloop van tyd inderdaad baie verander.Watter gedagtes gaan deur jou kop as jy iemand vir die eerste keer ontmoet? Hoe beï...